Doel van Die Portaal
- Wees deel van die volgende fase van Kleinfontein se groei en kry al jou bekommernisse en vrae beantwoord.
- Ons fokus nou op:
- Die Formalisering en Wettiging van die ontwikelling
- Die Agterstallige Erfbelasting met Boetes betaalbaar
- Die Finansiering van bogenoemde 2 uitdagings
- Alles moet plaasvind in volle deursigtigheid aan aandeelhouers en huurders
- Met die beskerming van alle aandeelhouers en huurders se belange en beleggings
- Deur ‘n span kundiges wat die proses sal bestuur
- Altyd in die beste belang van al die aandeelhouers en huurders.
- Volg die volledige proses, stapsgewys, lewer self insette en kommentaar en vra daardie moeilike vrae.
- Antwoorde op al jou vrae sal hier op KIV se Agenda 25/30 Platform beantwoord word.
- Agenda 25/30 sal jou deurlopend inlig oor die volgende stappe wat geneem gaan word en die uitdagings wat die hoof gebied moet word.
- Bly ten volle ingelig deur hierdie tydperk en skud die vrees en onsekerheid af.
- KIV is pro aktief betrokke met verteenwoordiging in die stadsraad deur kundiges wat Kleinfontein se belange op die hart dra en deeglik deur KIV ingelig is wat betref die beperkings en vrese van al die inwoners van Kleinfontein, beide die aandeelhouers asook die huurders.